
Ontwikkeling Skaak
Die is ‘n baie basiese vlak van afrigting. Die kurrikulum is baie eenvouding en die kinders leer die basiese beginsels van skaak.
Skaak Akademie
Die akademie is waar die kinders meer spesialis afrigitng kort en die kinders ontwikkel baie vinniger as skaak spelers ongeag of hulle sosiaal of kompeterend wil wees. Die kurrikulum is baie meer ontwikkel om die spelers bekwame skaak spelers te maak. Daar is talle sosiale en kompeterende aspekte deur die jaar.


Privaat Afrigting
Die groepie is baie kleiner en die spelers word voorberei vir provinsiale vlak. Die afrigting is nog meer gespesialiseerd as die van die Skaak Akademie. Spelers kry meer individuele aandag en fokus meer op elkeen se eie skaak spel, styl en sy/haar eie skaak tegniek en strategie.
Individuele Afrigting
Die vlak is vir die spelers wat Provinsiaal en Nationaal speel. Die kind kry die individuele aandag en daar word gefokus op sy/haar wedstryd planne en tegnieke, Daar word ook ontleding en analisering gedoen van wedstryde en opponente.
